Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 08/02/2020 - 22/02/2020
9:00 am - 12:00 pm

Categories


EMOSIONELE VRYHEIDSKURSUS

8 – 22 Februarie 2020
Drie Saterdae vanaf 09h00 tot 12h00
Ervaar emosionele genesing wat jou in staat stel om met oorgawe jou roeping te leef

  • Geestelike aktivering & gebed
  • Emosioneel / Fisies

Bespreek aanlyn jou plek

Kontak – Elna: 082 393 0063 / Sonja: 082 557 4450

Emosionele Vryheidskursus

Seer is onvermydelik deel van ons lewens. Soms moet die seer erken word, voordat genesing kan intree.
In jou eie veilige privaat ruimte gaan jy kreatief besig wees om die seer te erken, jou identiteit te vind.
Geestelike aktivering te ervaar en uiteindelik n keuse maak tot vergifnis.
Jy hoef nooit gedurende die proses vir enige iemand te vertel wat met jou gebeur het nie.
Ons respekteer jou ruimte tot privaatheid.
Dis jou geleentheid tot genesing.

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: